Comments on: Kasulu, Tanzania 06.01.2009 http://www.wuestenritt.de/?p=2209 no sleep 'till Cape Town Sun, 05 Oct 2014 00:41:47 +0000 http://wordpress.org/?v=2.6.2 By: Louis van der Watt http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-568 Louis van der Watt Thu, 15 Jan 2009 11:05:50 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-568 Hei Gideon Nou pas eers gelees van jou Unfall. Ek is bly dit was nie erger nie. Hoop jy is nlu OK. Ek dink Altus se idee is baie goed- slaat maar die grootpad en kom so vinnig as moontlik terug (behalwe as jou voet al baie beter voel). Bel my - gee die nommer en kodes, en ek sal terugbel. lekker wees Louis Hei Gideon
Nou pas eers gelees van jou Unfall. Ek is bly dit was nie erger nie. Hoop jy is nlu OK. Ek dink Altus se idee is baie goed- slaat maar die grootpad en kom so vinnig as moontlik terug (behalwe as jou voet al baie beter voel). Bel my - gee die nommer en kodes, en ek sal terugbel.
lekker wees
Louis

]]>
By: claudia, detlev, phelix http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-562 claudia, detlev, phelix Wed, 14 Jan 2009 06:38:08 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-562 Hello guys, so sorry to hear about your accident, Gideon, hope the pain is not too bad and you will recover quickly. Christoph, decide fast, it will be hard to find a replacement..... we are in Falera - gorgeous conditions, blue skies, warm sun, swell skiing and my knee is holding up - yupee! Be careful, our thoughts and prayers are with you, love claudia, detlev and phelix too! Hello guys,

so sorry to hear about your accident, Gideon, hope the pain is not too bad and you will recover quickly. Christoph, decide fast, it will be hard to find a replacement…..

we are in Falera - gorgeous conditions, blue skies, warm sun, swell skiing and my knee is holding up - yupee!
Be careful, our thoughts and prayers are with you,
love
claudia, detlev and phelix too!

]]>
By: peer Ehlers http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-556 peer Ehlers Sat, 10 Jan 2009 11:21:08 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-556 Moin Jungs! So ein Mist! Gideon, how are you now? I hope, it's getting better! Was macht Ihr jetzt? Schon 'ne Entscheidung getroffen? Wünsche Euch auf jeden Fall eine glückliche Weiterfahrt und keine weiteren Zwischenfälle. Viele liebe Grüße Peer Moin Jungs!
So ein Mist!

Gideon, how are you now?
I hope, it’s getting better!

Was macht Ihr jetzt? Schon ‘ne Entscheidung getroffen?
Wünsche Euch auf jeden Fall eine glückliche Weiterfahrt
und keine weiteren Zwischenfälle.

Viele liebe Grüße
Peer

]]>
By: Tjaart http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-555 Tjaart Fri, 09 Jan 2009 15:35:06 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-555 Het ons so bietjie geval? ;-) Bly om te hoor jy is darem op twee bene. En om net op agterbriek te ry gaan in 'n modderpad amper erger wees. Dit is amper geen briek werd nie. Dis miskien 'n skoot geluk die anner bike het sy pin gebreek, want jy het nou nog 'n dag of twee om die voet te rus. Maar as dit nou in gips is (as die cast gips is) kan jy nie jou boots aankry nie. En jou boots het seker baie ver gegaan om jou voet te red van erger besering. Hoop julle kry julle dinge gesort. Goed om te hoor jou bike hou, gee my kwaai meer moed as ek myne op die grondpaaie moet gaan rondgooi. Hoop net al my ongelukke is so gelukkig soos joune! Lekker ry dude, en kyk maar of julle 'n teerpad of 2 kan slaan, dit sal seker kan help om julle averages per dag bietjie op te bring. Cheers vir eers en groete - Tjaart Het ons so bietjie geval? ;-) Bly om te hoor jy is darem op twee bene. En om net op agterbriek te ry gaan in ‘n modderpad amper erger wees. Dit is amper geen briek werd nie. Dis miskien ‘n skoot geluk die anner bike het sy pin gebreek, want jy het nou nog ‘n dag of twee om die voet te rus. Maar as dit nou in gips is (as die cast gips is) kan jy nie jou boots aankry nie. En jou boots het seker baie ver gegaan om jou voet te red van erger besering.

Hoop julle kry julle dinge gesort. Goed om te hoor jou bike hou, gee my kwaai meer moed as ek myne op die grondpaaie moet gaan rondgooi. Hoop net al my ongelukke is so gelukkig soos joune! Lekker ry dude, en kyk maar of julle ‘n teerpad of 2 kan slaan, dit sal seker kan help om julle averages per dag bietjie op te bring. Cheers vir eers en groete - Tjaart

]]>
By: Romy http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-553 Romy Fri, 09 Jan 2009 12:42:41 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-553 Oh Gideon, what a crap. I feel so sorry for you and your foot and the decisions you two have to make now. Be brave and look ahaed. Feel yourself hugged. Romy Oh Gideon,
what a crap.
I feel so sorry for you and your foot and the decisions you two have to make now.
Be brave and look ahaed.
Feel yourself hugged.
Romy

]]>
By: ana http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-552 ana Fri, 09 Jan 2009 10:09:19 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-552 O no Gideon! In meiner beruflichen Meinung - Whiskey hilft für alle Schmerz! Viel Glück, wenn irgendjemand es machen kann, den Sie können! O no Gideon! In meiner beruflichen Meinung - Whiskey hilft für alle Schmerz! Viel Glück, wenn irgendjemand es machen kann, den Sie können!

]]>
By: Francisca http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-550 Francisca Fri, 09 Jan 2009 09:05:39 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-550 Hallo Julle! Jammer om te hoor van jou voet, Gideon. Ek het so 2 jaar terug my enkel baie sleg gebreek, en was vir letterlik 'n volle maand afgeboek, been in die lug. As dit naastenby so seer is soos my enkel was haal ek my hoed vir jou af as jy verder gaan ry. Ai jong, ek hoop julle kom reg, en wat julle ookal besluit, ek is seker dit sal die regte besluit wees. Al moet die trip dalk eindig, was dit steeds 'n onvergeetlike, pryslose ervaring - iets waarvan soveel maar net kan droom. Baie baie sterkte! Ons het familie iewers in Tanzanie, ek weet nie hoe hulle sal kan help en of jy eers hierdie boodkap sal kry nie, maar as hulle enigsings kan help, al is dit net vir slaapplek, sal ek jou probeer laat weet. Mooi bly en pas julleself op!! Hallo Julle!

Jammer om te hoor van jou voet, Gideon. Ek het so 2 jaar terug my enkel baie sleg gebreek, en was vir letterlik ‘n volle maand afgeboek, been in die lug. As dit naastenby so seer is soos my enkel was haal ek my hoed vir jou af as jy verder gaan ry. Ai jong, ek hoop julle kom reg, en wat julle ookal besluit, ek is seker dit sal die regte besluit wees. Al moet die trip dalk eindig, was dit steeds ‘n onvergeetlike, pryslose ervaring - iets waarvan soveel maar net kan droom.

Baie baie sterkte!

Ons het familie iewers in Tanzanie, ek weet nie hoe hulle sal kan help en of jy eers hierdie boodkap sal kry nie, maar as hulle enigsings kan help, al is dit net vir slaapplek, sal ek jou probeer laat weet.

Mooi bly en pas julleself op!!

]]>
By: Matti http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-549 Matti Fri, 09 Jan 2009 09:05:38 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-549 Holy Crap Gideon! Glad you're OK! Dont pay much attention to Wouter. You cant take accusations about being a sissy seriously when they come from someone who has been beaten by a girl with one leg 3 times in a race he couldn't even finish. Good luck, and I hope you find a way to complete the rest of your journey. Keeping the beers cold and ready in CT for your arrival! Holy Crap Gideon! Glad you’re OK! Dont pay much attention to Wouter. You cant take accusations about being a sissy seriously when they come from someone who has been beaten by a girl with one leg 3 times in a race he couldn’t even finish.
Good luck, and I hope you find a way to complete the rest of your journey. Keeping the beers cold and ready in CT for your arrival!

]]>
By: Matti http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-548 Matti Fri, 09 Jan 2009 09:00:28 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-548 Holy Crap Gideon, glad you're OK! Dont pay too much attention to Wouter. You cant take accusations about being a sissy seriously when they come from someone who has been beaten 3 times by a girl with one leg in a race he couldn't even finish. Good luck, and hope you find a way to complete the journey, even if you have to change your route! Holy Crap Gideon, glad you’re OK! Dont pay too much attention to Wouter. You cant take accusations about being a sissy seriously when they come from someone who has been beaten 3 times by a girl with one leg in a race he couldn’t even finish.
Good luck, and hope you find a way to complete the journey, even if you have to change your route!

]]>
By: Altus http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-547 Altus Fri, 09 Jan 2009 08:25:30 +0000 http://www.wuestenritt.de/?p=2209#comment-547 Dit is moontlik om teerpad te ry al die pad van Dar Es Salaam tot in Kaapstad, plus minus 6000km. Ek stel voor julle kry die highway en kom terug huistoe. Jy behoort dit te maak in minder as twee weeke as julle 500km per dag "average". Wees net baie versigtig vir die lorries en busse en bly af van die pad in die nag tensy jy n "deathwish" het. Die roete mag dalk nie so romanties wees nie maar kyk na die alternatief en dit gaan beteken jy sal alles oor moet doen om te kan se jy het reg deur Afrika op n motorfiets gery. Jammer om te hoor van die terugslag, ek gaan die fotos mis. Dit is moontlik om teerpad te ry al die pad van Dar Es Salaam tot in Kaapstad, plus minus 6000km. Ek stel voor julle kry die highway en kom terug huistoe. Jy behoort dit te maak in minder as twee weeke as julle 500km per dag “average”. Wees net baie versigtig vir die lorries en busse en bly af van die pad in die nag tensy jy n “deathwish” het.
Die roete mag dalk nie so romanties wees nie maar kyk na die alternatief en dit gaan beteken jy sal alles oor moet doen om te kan se jy het reg deur Afrika op n motorfiets gery.
Jammer om te hoor van die terugslag, ek gaan die fotos mis.

]]>